Danie Langner: Voortrekker, voorloper en vader van vele

~ Maroela Media, April 2021 ~

Die lees van sy lang lys titels laat ‘n mens uitasem. Soos om die Voortrekkermonument se 320 trappies uit te klim, die meer as 60 000 granietstene te probeer tel. Duiselingwekkend, maar iets wat dr. Danie Langer daagliks op ‘n drafstap aandurf. Dankbaar.

 

Daar’s nie naamborde wat korporatief-klinies aankondig dis die kantoor van die uitvoernde hoof van die FAK en hoofleier van die Voortrekkers nie. Nee, dis huis, FAK-huis. Onopgesmukte opstal wat in die skadu van die monument staan.

 

Die Voortrekkermonument, Erfenisstigting en die FAK het ‘n samewerkingsooreenkoms gesluit waarvolgens daar hande gevat word met ‘n mandaat om ‘n omdraaistrategie vir die monument inwerking te stel. Lagner is as uitvoerende hoof van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting aangestel.

 

Lees meer hier.