Dié maaltye en medisyne nie maats

~ Maroela Media, Junie 2021 ~

Het jy al sommer ‘n pilletjie met jou koffie of ‘n glas melk afgesluk? Dan moet jy jou ore spits. Sommige medikasie wat saam met andersins “gesonde kos” of jou gunstellingdrankie geneem word, kan ‘n nadelige uitwerking op jou liggaam hê óf die werking van die medisyne teenwerk.

 

Dié maaltye en medisyne is nie maats nie:

 

Pomelo’s en pomelosap: Pomelo’s kan die opname van sekere medisyne deur die dermkanaal in die liggaam verhoog en die afbreek van medisyne in die lewer onderdruk, wat tot gevolg het dat te veel medisyne deur jou liggaam beweeg. Dit beteken jy kan jou vergiftig met ‘n normale dosering.

 

Lees meer hier.