Genesende krag van uitmuntende uie

~ Maroela Media, Maart 2022 ~

Die skilwerk laat dalk jou oë traan, maar die gesondheidsvoordele en interessante gebruike wat in uie skuil, is allermins ‘n treurmare. Uie is deel van die allium-genus van blomplante wat ook knoffel, sjalotte, preie en grasuie insluit.

 

Die geneeskragtige eienskappe van uie word sedert antieke tye erken, toe dit onder meer gebruik is om kwale soos hoofpyn, hartsiektes en mondsere te behandel. Sedertdien het tientalle navorsingstukke bewys dat dié groente van bakterieë tot bloedklonte se baas is.

 

Lees meer hier.