Gesondheid uit die mond uit

~ Maroela Media, September 2021 ~

September is Mondgesondheidsmaand in Suid-Afrika. Met Twee van die algemeenste gesondheidsprobleme wat in die mond voorkom, naamlik tandbederf en tandvleisontsteking, is die tyd vir tande tel verby.

 

Mondsiektes raak minstens 3,58 miljard mense wêreldwyd (44% van die wêreldbevolking), terwyl 2,4 miljard mense tandbederf aan hul permanente tande het. Sowat 90% van alle Suid-Afrikaners sal op een of ander stadium tandvleisontsteking ervaar. Die Mondkankervereniging sê voorts dat daar jaarliks 450 000 nuwe gevalle van mondkanker aangemeld word.

 

Lees meer hier.