Humor is deel van ons DNS

~ Maroela Media, Oktober 2021 ~

Humor is amper so oud soos die mensdom self – selfs Griekse wysgere soos Plato en Aristoteles (nou nie juis ouens wat as grapmakers bekend staan nie!) het eeue gelede al oor die kenmerke van humor gefilosofeer.

 

Professor Jarries van Jaarsveld, voormalige hoogleraar in Afrikaanse taalkunde aan die Universiteit van Vrystaat, reken die mens is waarskynlik só aanmekaargesit dat humor deel van sy wese is. “Daar is humor in alle tale en kulture, wat beteken dat dit dalk ‘n genetiese substraat het.”

 

Lees meer hier.