Jou gesondheid het ‘n appeltjie te skil

~ Maroela Media, Augustus 2021 ~

Appels, waarvan daar meer as 7 500 variëteite bestaan, is soos pere en pruime deel van die roosfamilie. Daar is al amper net soveel studies oor appels gedoen as die aantal variëteite. Kenners is dit eens dat die grootste gesondheidsvoordele daarin lê om dié supervrug vars en heel te eet, pleks van vooraf gesny, verwerk of versap.

 

Sewe sappige argumente vir appels

  • Perfekte peuselhappie – Een medium appel bevat ongeveer 80 kalorieë, proteïen, natuurlike suiker en geen vet, natrium of cholesterol nie. Spoel net af en eet sonder om skuldig te voel!

 

Lees meer hier.