Leef gesonder, koop gesonder

~ Maroela Media, Februarie 2022 ~

Die aantal dieetprogramme en resepteboeke vir gesonde maaltye is duiselingwekkend en dis duidelik dat dié mark nog lank nie ‘n versadigingspunt bereik het nie. Selfs op sosiale media word pasgemaakte oefen-en eetprogramme (natuurlik teen ‘n maandelikse intekenfooi) gesmous.

 

Tog meen talle kenners ‘n gesonde leefstyle is haalbaar én volhoubaar sonder die alewige weeg en wonder. En dit begin by jou inkopiewaentjie!

 

Voordat jy winkel toe vertrek

Gesonde inkopies begin reeds by die huis.

 

Lees meer hier.