Moenie jou gesondheid met ‘n knippie sout neem nie!

~ Maroela Media, Julie 2021 ~

Terwyl groot gewag gemaak word van die groot hoeveelhede suiker wat Suid-Afrikaners daagliks inneem, vergeet ons dikwels die ander groot rede vir ‘n ongesonde: sout.

 

Volgens die Hart-en-beroertestigting van Suid-Afrika (HBSSA) eet Suid-Afrikaners twee keer meer sout as die aanbevole daaglikse hoeveelheid van 5 g per dag, wat tot ernstigheidsprobleme kan lei.

 

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê dat 2,5 miljoen sterftes jaarliks voorkom kan word deur ons soutinname te beperk. Indien jy ouer is of aan ‘n chroniese mediese toestand soos hoë bloeddruk, diabetes of chroniese niersiekte ly, kan jou dokter aanbeveel dat jy jou natriuminname (Engels: sodium) selfs meer beperk.

 

Lees meer hier.