Natuur se noodhulpkissie

~ Maroela Media, Oktober 2021 ~

Die (kort) skoolvakansie is uiteindelik hier. Ma en pa se nerwe is papierdun en die kinders kan nie wag om van maskers en mure te ontvlug nie. By die kampplek of seebestemming aangekom, besef jy dat jy alles behalwe die noodhulpkissie onthou het.

 

Hoe gemaak as ‘n bloublasie toeslaan, ‘n lastige by jou steek, jou hoofpyn nie wil wyk nie of iemand sy vingers letterlik verbrand? Ontspan, want die koskas óf die natuur het waarskynlik net die regte medisyne vir minder ernstige noodgevalle.

 

Lees meer hier.