Niere is vuisgrootte verbete vegters

~ Maroela Media, September 2021 ~

Hulle is dalk net vuisgrootte, maar die niere is die fantastiese filters wat verseker dat afvalstowwe uit ons bloed verwyder en uitgeskei word. Dié suiweringsaanleg is verantwoordelik vir die filtering van 140 liter vloeistof per dag en bevat elkeen 1 miljoen nefrone wat ons bloed filtreer. Elke nier is ongeveer 10 cm lank en 6 cm breed en jou linkernier is effens groter as jou regternier.

 

Ons niere:

  • Reguleer die liggaam se pH-vakke deur die herabsorpsie van bikarbonaat uit die urine en stel waterstof in die urine vry;
  • reguleer bloeddruk, wat afhang van die hoeveelheid natriumchloried wat uit die bloed geabsorbeer word;

 

Lees meer hier.