Praktiese planne vir geldslim gesinne

~ Maroela Media, Julie 2021 ~

“Geld groei nie aan bome nie!” Dit het ek kleintyd tot vervelens (en irritasie!) toe gehoor. As ek egter die horlosie 47 winters kon terugdraai, sou ek my blou BMX vir ‘n oomblik parkeer en my ore vir dié waardevolle wysheid spits.

 

Met drie tieners in die huis wil ek dikwels die geldhanddoek ingooi, elke kaart in die huis stukkend knip en ‘n stokkie voor elke sent steek. Dan moet ek myself opnuut herinner: Om jou kinders die waarde van geld te leer (hoe vroeër, hoe beter!) sal jou nie net eindelose gryshare en ‘n geneul spaar nie, maar dié “inkoop” is ‘n onmeetbare en on weegbare geskenk vir die volgende geslag.

 

Lees meer hier.