Staal jouself teen seisoenoorgang siektes

~ Maroela Media, April 2022 ~

Winter is voor die deur en swembroeke en sandale begin plek maak vir jasse en japonne. Ofskoon die koronaviruspandemie verskeie goeie gewoontes kom vestig het soos om gereeld hande te was en oppervlakke te ontsmet, moet ons deurgaans, maar veral met die oorgang van seisoene, ons liggame se immuunvesting versterk om ons teen verkoue, griep en ander infeksies te vrywaar.

 

Die maskerlose vryheid en hernieude vermaakgeleenthede is voorwaar ‘n welkome verligting, maar ‘n dreigende vyfde Covid-19-vlaag vereis ‘n selfs groter verantwoordelikheid om op verskeie vlakke na oud en jonk se gesondheid om te sien.

 

Lees meer hier.