Systap eerder dié breinboelies

~ Maroela Media, Oktober 2021 ~

Heelwat word geskryf oor watter kos gesond is en breinfunksie verbeter, tog lees ‘n mens min oor voedselsoorte wat jou verhinder om flink te dink en selfs ‘n invloed op jou gemoedstoestand kan hê, veral by ouer mense.

 

Hier is agt aartsvyande:

Suikerstrik – Wetenskaplikes het bevind dat mense wat gereeld suikersoet drankies soos gaskoeldrank en ystee drink, meer geneig is om geheueprobleme te ontwikkel. Hierdie drankies bevat dikwels fruktose wat selfs sekere dele van die brein kan laat krimp!

 

Lees meer hier.