Wat laat die grapjasse skater?

~ Maroela Media, Oktober 2021 ~

Hulle laat ons gereeld op die verhoog, op die kassie of op die grootskerm skater. Maar wat laat bekendes soos Lizz Meiring, Melt Sieberhagen en Schalk Bezuidenhout lag? Maroela Media het gaan uitvind.

 

Die komediant Melt Sieberhagen reken lag is soos koffie…

 

Lees meer hier.