Bult jou gesondheidspiere met spinasie

~ Maroela Media, Oktober 2021 ~

Deur ‘n sak spinasie te verslind sal jou dalk nie met bultende spiere soos Popeye laat spog nie, maar dit sal gewis jou hartspier (danksy C0-Q10) stukrag gee.

 

Dié blaargroente het soveel gesondheidsvoordele dat dit die moeite werd is om ‘n stukkie van jou tuin hieraan af te staan. ‘n Pakkie spinasiesaad kos immers minder as ‘n sakkie supermarkspinasie.

 

Lees meer hier.