logo-a

dawid.brand@gmail.com

082 445 4513

Om met woorde en taal te werk en te verseker dat ’n boodskap korrek, akkuraat en foutloos oorgedra word én boonop die trefkrag het wat die betrokke teikenmark vereis, sit nie in enigiemand se broek nie. Dawid Brand is ’n woordmeester soos min. 

 

 

Of jy op soek is na iemand wat nuwe, vars kopie kan genereer (van nuusberigte en mediavrystellings tot insiggewende en boeiende onderhoude), ’n geoefende oog wat jou skryfwerk kan skaaf of herskryf, en of jy op soek is na iemand wat jou werk kan verwerk en vertaal – los jou woordpêrels in Dawid Brand se bekwame hande!

 

 

Dawid het ‘n BA-graad in Kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit behaal en beskik oor meer as twee dekades se ervaring en honderde berigte en artikels uit sy pen – digitaal én gedruk, Afrikaans én Engels. 

 

Publikasies waarin sy werk al verskyn het, sluit in Rapport, Beeld, Rooi Rose, Lééf, Lig,
Taalgenoot, Solidariteit Tydskrif, Maroela Media en élan (Medihelp)

so se hulle

Christine Ferreira
Redakteur: Lééf

Sonja Carstens
Redakteur: Labour Report

Elana Afrika-Bredenkamp
MC, entrepreneur, aktrise en JacarandaFM-aanbieder

Cilleste van Dyk
Bestuurder: Inhoud en Taal – Solidariteit