Jou immuniteit: 10 helde

~ Maroela Media, Julie 2021 ~

Hier is tien kossoorte wat jou immuniteit ‘n hupstoot kan gee:

 

  1. Hawermout-hupstoot

 

Daar’s ‘n dapper stryder in elkeen: ‘n witbloedsel (makrofaag) wat in jou beenmurg geproduseer word. Dit fynkam die liggaam en knoop gevegte met bakterieë, virusse en enige ander indringers aan. Hierdie helde word geaktiveer deur beta-glukane, ‘n bestanddeel van veselryke voedsel. Die beste bron hiervan? Hawermout, meen die Block Center for Integrative Cancer Care in Illinois in die VSA. Eet dus gerus daardie bord hawermoutpap in die oggend, maar verkieslik nie kitshawermout nie.

 

Lees meer hier.