Die ABC van bloedplasma

~ Maroela Media, Junie 2022 ~

Hoewel net 7% van ‘n mens se liggaamsgewig uit bloed bestaan, is dit sekerlik een van die intersantste én belangrikste snelweë wat deur die liggaam kronkel. Benewens rooibloedselle (wat suurstof vervoer), witbloedselle (wat ons teen virusse, bakterieë en ander indringersiektes beskerm) en bloedplaatjies (wat hoofsaaklik bloeding keer), bestaan 55% van ons bloed uit plasma.

 

Wat is plasma presies?

Wanneer ons bloed in die verskillende produkte geskei word, kan die plasma duidelik as ‘n gelerige of strooikleurige vloeistof onderskei word. Plasma bestaan uit ongeveer 92% water wat help om die bloedvate te vul sodat bloed en voedingstowwe vrylik deur die liggaam kan beweeg. Die oorblywende 8% van plasma bevat verskeie sleutelstowwe soos proteïene, immunoglobulien en elektroliete.

 

Lees meer hier.

Ander Artikels

Oral Health: An indicator of your overall health

Lees meer

Spekboom: SA’s succulent superhero

Lees meer

Curbing the plastic pandemic

Lees meer

Turmeric: Spice up your life

Lees meer

Taking good care of your eyes

Lees meer

Lockdown habits you can keep – and some you can leave behind

Lees meer
1 2