Elektrisiteit: Rek jou rande só

~ Maroela Media, Mei 2022 ~

Beurtkrag het so ‘n alledaagse gegewe geword dat grappies al die rondte doen as die ligte wél aanbly.  Beurtkrag is egter nie die enigste of grootste doring in vuisvoos gebruikers se vlees nie.  Kragtariewe lê die gemiddelde gesin lam.  As die nasionale energiereguleerder Nersa sy sin kry, sal munisipale elekritisiteitstariewe moontlik met nóg 7,47% in Julie styg.  Dis nou benewens die jaarlikse verhoging van 9,6% vir Eskom-kliënte wat op 1 April ingeskop het.

 

Die feit dat Mei nasionale energiemaand is, laat beslis nie die vonkelwynproppe skiet nie, veral nie as ‘n mens in gedagte hou dat kragtariewe oor die afgelope dekade reeds met sowat 350% gestyg het én beurtkrag ons tot dusver vanjaar vir meer as 20 volle werksdae in die donker gelaat het nie.  Al wil ‘n mens stik in die sêding: “Maak die beste van ‘n slegte saak”, is dit tog ‘n goeie tyd om oor besparing te besin.

 

Lees meer hier.

Ander Artikels

Oral Health: An indicator of your overall health

Lees meer

Spekboom: SA’s succulent superhero

Lees meer

Curbing the plastic pandemic

Lees meer

Turmeric: Spice up your life

Lees meer

Taking good care of your eyes

Lees meer

Lockdown habits you can keep – and some you can leave behind

Lees meer
1 2