Speel klaar met wingerdgriep

~ Maroela Media, Desember 2021 ~

Wingerdgriep. Roes. ‘n Babelaas. ‘n Hangoortjie. Jou hare is seer. Noem dit wat jy wil, daardie olikheid-na-die-vrolikheid-gevoel is nie grappies nie. Oor die feestyd is die kans groter dat sommige mense ‘n bietjie te diep in die bottel kyk, en die volgende oggend met die pynlike na(ar)gevolge sit – hoofpyn, naarheid, moegheid, bewerigheid en ‘n droë mond.

 

Die wagwoord is natuurlik altyd matigheid voor oë en om glad nie naby ‘n stuurwiel te kom nie, selfs nie al het jy nét een drankie gedrink nie. As jy egter by die gesellige jaareindfunksie, kantoorpartytjie of Nuwejaarsfeesviering (per ongeluk) onder die prop beland, is daar ‘n paar wenke wat moontlik kan help.

 

Lees meer hier

Ander Artikels

Oral Health: An indicator of your overall health

Lees meer

Spekboom: SA’s succulent superhero

Lees meer

Curbing the plastic pandemic

Lees meer

Turmeric: Spice up your life

Lees meer

Taking good care of your eyes

Lees meer

Lockdown habits you can keep – and some you can leave behind

Lees meer
1 2