Tee wat troos (en nóg tien wenke)

~ Maroela Media, Januarie 2022 ~

Die gesondheidsvoordele van tee, veral rooibostee, is goed bekend en word met reg wyd besing, maar selfs gewone tee het verskeie nuttige gebruike. Voordat jy weer daardie gebruikte teesakkie weggooi, lees eers hier!

 

  • Sakkies vir die sakkies – Het jy powwerige oë? Plaas twee teesakkies in warm water (maak sommer terselfdertyd vir jouself ‘n lekker koppie tee), verwyder die sakkies en plaas vir ‘n rukkie in die yskas om af te koel. Plaas die koue sakkies op jou oë. Dit sal help om die swelling te verlig en die bloedvate naby jou oë te vernou.

 

  • Haal die juk uit jeuk – Soms laat ‘n staptog deur die bos jou met ‘n pynlike uitslag of jeukerigheid. Tap ‘n bad en gooi sommer ‘n hele paar teesakkies by die water. Dit sal die ontsteking verlig en die jeuk ‘n dwarsklap gee. Navorsing toon dat klam teesakkies ook doeltreffend is vir die behandeling van ander veltoestande wat ‘n jeukerige uitslag kan veroorsaak, soos gesigdermatitis.

 

Lees meer hier

Ander Artikels

Oral Health: An indicator of your overall health

Lees meer

Spekboom: SA’s succulent superhero

Lees meer

Curbing the plastic pandemic

Lees meer

Turmeric: Spice up your life

Lees meer

Taking good care of your eyes

Lees meer

Lockdown habits you can keep – and some you can leave behind

Lees meer
1 2